Multigraad: Graad 2–3

Multigraad Graad 2–3 kwartaalprogramme vir kombinasieklasse, met geïntegreerde beplanning, graadspesifieke leerderwerk, assessering en praktiese hulpbronne. Kies Kwartaal 1–4 hieronder.