Praktiese Wenke & Ondersteuning
Betroubare raad, eenvoudige verduidelikings en praktiese ondersteuning vir opvoeders en ouers.
-

Hy kan die werk doen. Maar hy doen dit net nie.
Wanneer ’n kind die werk kan doen, maar weier om dit te doen, verander die situasie maklik in ’n magstryd. Hoe behou ons verantwoordelikheid sonder om elke keer…
-

Formele en informele assessering: Wat is die verskil?
Assessering beteken nie altyd ’n toets of punt nie. Lees wat formele en informele assessering beteken en hoe beide gebruik word om ’n leerder se vordering te verstaan.
-

Wat is getalbegrip, en waarom is dit meer as net om te kan tel?
’n Kind kan tot 100 tel en steeds met hoeveelhede sukkel. Lees wat getalbegrip beteken en waarom goeie vroeë Wiskunde oor veel meer as die telry gaan.
-

Wat is fonologiese bewustheid, en waarom is dit belangrik vir lees?
’n Kind kan letters ken maar steeds sukkel om te lees. Lees wat fonologiese bewustheid beteken en waarom dit ’n belangrike grondslag vir lees en spelling is.
-

Wat beteken skoolgereedheid?
Is jou kind gereed vir Graad R of Graad 1? Skoolgereedheid gaan oor veel meer as letters, lees en tel. Lees watter ontwikkelende grondvaardighede werklik saak maak.
-

Waarom draai jong kinders soms letters en syfers om?
Wanneer ’n jong kind ’n b en d verwar, ’n 6 soos ’n 9 skryf of ’n letter heeltemal omgekeerd vorm, raak ouers maklik bekommerd. Letter- en syferomkerings…
-

Wat is ’n leerhindernis?
’n Leerder wat sukkel, het nie altyd net meer oefening nodig nie. Lees wat ’n hindernis tot leer is en hoe ouers en opvoeders gepaste ondersteuning kan identifiseer.
-

DCAPS, SID en LSEN: Wat beteken dit?
DCAPS, SID en LSEN word dikwels saam gebruik, maar beskryf nie dieselfde ding nie. Lees hoe die kurrikulum, leerderkonteks en ondersteuning van mekaar verskil.
-

CAPS, KABV en ATP: Wat beteken dit?
CAPS, KABV en ATP klink ingewikkeld, maar die verskil is eenvoudig. Lees hoe die kurrikulum, jaarplan en daaglikse lesbeplanning prakties saamwerk.
